• Harmonie Park
  • Harmonie Park
  • Harmonie Park
  • Harmonie Park
  • Harmonie Park
  • Harmonie Park
  • Harmonie Park
  • Harmonie Park
  • Harmonie Park
  • Harmonie Park

Baie dankie Lindie Strydom en Groot FM dat jul ons deel van jul “90-5” projek – 90 emmers met kruideniersware gemaak het. Baie dankie vir die 32 emmers kruideniers wat Harmonie Oord 1 Desember 2017 ontvang het. Ons inwoners het jul kuier so waardeer. Dankie dat jul ook vir ouer persone omgee.

BeFunky Collage

BeFunky Collage 1

Items

Save

Save

Copyright © 2014 Harmonie Park | Terme & Voorwaardes Geld | Webwerf deur A-web