Lewe By Harmonie Oord
Waar elke dag waarde het
Ons inwoners leef voluit in ’n omgewing waar vriendskap, aktiwiteit en rus hand aan hand gaan.
Daaglikse Vreugde
By Harmonie Park is daar altyd iets om na uit te sien. Elke aktiwiteit is daarop gemik om die liggaam, hart en gees te verryk.
Verjaarsdae en vieringe
Handewerk en kuns
Geloofsbyeenkomste en inspirerende besoekers
Bordspeletjies, bingo en legkaarte
Liggaamlike oefeninge en tuinwandelings
Musiek-en Dans Aande
Foto Album
Ons deel graag ’n kykie in ons lewe — van lag en samesyn tot rustige oomblikke in die tuin.